Me Yolandi Niemand
Gr. 6/37
Me Michelle Breytenbach
Gr 6/01
Mnr Kerneels Viljoen
Gr. 6/09 EM
Graadhoof Graad 6
Vakke: Vakke:
SW Gr 6 & 7
NW Gr 5 & 7
Mnr Attie Louw
Gr. 6/34
Laerskool Thabazimbi
Gr. 6: 2023
Ons Gr. 6 personeel is:
Vakke:
Vakke:
Eng Gr 6
Wisk Gr 6
Mnr Ockie Everson
First Additional Language: Briewe aan Taiwan
Dié groep graad 6 en 7 First Additional Language leerders van juff Marietjie du Plessis en Anita Engelbrecht
het in samewerking met mnr Ian Meintjes (verbonde aan die Jiow Sheh Primary School in die stad Hsinchu
in Taiwan) wat met die inisiatief vorendag gekom het om briefies te skryf aan die leerders van Laerskool
Thabazimbi. Met groot opgewondenheid aan beide kante het die leerders positief gereageer. Die Taiwanese
leerders het paspoorte aan ons kinders gestuur en die leerders van Laerskool Thabazimbi het teruggeskryf
met allerhande interessante nuusbrokkies oor Suid-Afrika en die skool.
Hier is ‘n paar voorbeelde van die briefies
Departementshoof Senior Fase
EBW GR 7
KUNS: